Testimonials

Valesca

Liefste Shani•D . waar begin ek vandag om vir jou dankie te se. woorde kan nie beskryf hoe baie ek jou handewerk waardeer nie.

Jy het iets kleins omskep in n meesterstuk. ’n Droom omskep in werklikheid.

Baie baie dankie vir die spesiale stukkie juweel wat jy met soveel liefde en omgee gemaak het. Jy is een besonderse mens met n besondere talent.

Dankie dat jy mooi na mens luister en seker maak elke stukkie detail wat in jou werk ingaan is spesiaal en uniek en een op sy eie.

Jy het beslis my droom ring omskep in die werklikheid.

Baie baie liefde, Valesca

Vivian

Shani se werk is uitstekend! Sy het uit haar pad gegaan om my verloofde te help met die ring en om alles stilletjies agter my rug te reel.

Al die fyn detail het my asem weggeslaan en ek kon nie my trane van blydskap terughou toe ek die perfekte ring voor my sien nie. Baie dankie Shani•D.

Lanamari

I would like to thank you for the professional and caring way you made my wedding ring. You made the ring perfect in every way. You took my idea and created something I can look at everyday and feel spoilt for such a beautiful rose gold, Morganite diamond ring.

Thank you Shani Diamond for listening at what I wanted and even though I stay in Cape Town, you kept me up to date and the delivery went smooth.

Thank you.

Amanda

Jy is baie-baie deeglik met jou werk en ek was meer as tevrede. Dankie vir jou lieflikke werk en jou ongelooflikke hart en liefde waarmee jy jou werk voltooi.

Verseker aanbeveelbaar!!!!

Berdéne

I am writing this testimony to recognize the impeccable customer service that I received from Shani•D Jewellery design, which resulted in my purchase of a rose gold ring and silver custom made bracelets for my bridesmaids.

All the time that I spoke to Shani, or wanted to change something, she was always friendly and more than willing to help or give ideas. Your knowledge and expertise, coupled with your friendly nature earned my trust. I am so happy that you were there to guide me with this purchase.

I have and always will be recommending you to all my friends and family, and I will definitely be back for more fine jewelry for all occasions or celebrations.

Thank you very much Shani.
Designed and hosted by Banadipe Marketing